netwerk24.com
@netwerk24 -183 minutes ago
Netwerk24 | Haaie pak Dupont-hulle sonder Etzebeth; Esterhuizen straks 3 maande op krukkelys
Die deurwinterde Springbok-slot Eben Etzebeth het vandeesweek ’n terugslag beleef nadat hy op die krukkelys was en hy kon derhalwe toe nie vir die Haaie se kragmeting met die Franse span Toulouse oorweeg word nie.
read moreOther Headlines
netwerk24.com
@netwerk24 -444 minutes ago
Netwerk24 | Bela moet spoedig in werking tree ter ere van Bengu, sê Mashatile
As ’n verdere stap in die rigting van die transformasie van die onderwysstelsel sal die regering verseker dat die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela) so gou moontlik geïmplementeer word, sê adj.pres. Paul Mashatile.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -420 minutes ago
Netwerk24 | Aandklokreël in Los Angeles ingestel ná plundering, sê Biden
Pres. Joe Biden van Amerika het Los Angeles, Kalifornië, Vrydag met ’n “oorlogstoneel” vergelyk, terwyl verskeie groot veldbrande steeds woonbuurte om die stad verteer.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -422 minutes ago
Netwerk24 | Durbaniete knip Pretorianers se vlerke in SA20
Ondanks ’n skitterende vennootskap van 154 lopies om die eerste paaltjie kon die Pretoria Capitals nie daarin slaag om die Durban’s Super Giants te klop nie.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -413 minutes ago
Netwerk24 | Vermiste bouwerker ná vier dae ongedeerd langs pad gevind
’n Bouwerker wat vier dae gelede in Mpumalanga vermis geraak het, is Vrydagaand ongedeerd, maar honger en gedehidreer, langs ’n pad gevind.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -399 minutes ago
Netwerk24 | Stradivarius-viool van sowat R343 miljoen opgeveil
’n Viool met ’n geraamde waarde van meer as R340 miljoen van die Italiaanse ambagsman Antonio Stradivari word volgende maand opgeveil.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -379 minutes ago
Netwerk24 | Inisiasies: Dodetal in Oos-Kaap styg steeds
**DIE BERIG HET GRAFIKA BY: 29 sterf by inisiasieskole in die Oos-Kaap.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -360 minutes ago
Netwerk24 | Djokovic glo hy is gereed om die jonges se aanslag te stuit
Novak Djokovic keer vandeesweek terug na die verhoog waar hy van sy grootste seges behaal het.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -334 minutes ago
Netwerk24 | Lategan-hulle hervat Dakar-veldtog Saterdag met voorsprong van 10 minute
Harde werk – in sommige gevalle deurnag – het Vrydag die amptelike rusdag aan die einde van die eerste week van die Dakar-veldtydren gekenmerk.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -375 minutes ago
Netwerk24 | Mbalula ‘weet die waarheid’ oor ANC-viering by Khayelitsha-stadion
“Ek is die sekretaris-generaal van die ANC. Ek weet wat ons wil hê. Die uitvoerende bestuur het gesê ons gaan Khayelitsha toe.”
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -287 minutes ago
Netwerk24 | Terugslag vir Sacha, maar Stormers beraam opwindende senterplan
Die Springbok-losskakel Sacha Feinberg-Mngomezulu kan ná sy jongste besering ses tot agt weke buite aksie wees.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -298 minutes ago
Netwerk24 | Khoisan-koningin sterf in motorongeluk
Koningin Cynthia Triegard (54), koning Khoisan SA se vrou, is Vrydagoggend in ’n motorongeluk dood.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -284 minutes ago
Netwerk24 | ‘Egoli’ se Tarien verloor ‘alles’ in LA-brande
“Dit lyk soos Armageddon. Alles weg.”
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -277 minutes ago
Netwerk24 | Stilfontein: ‘Staat gaan zama-zamas binnekort red’
Die staat is besig met die finale papierwerk om te betaal vir ’n professionele reddingsoperasie om onwettige delwers in die Stilfontein-omgewing in Noordwes na die oppervlak te bring.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -265 minutes ago
Netwerk24 | Trump tronkstraf en boete gespaar in swyggeld-vonnis
Donald Trump, aangewese Amerikaanse president, sal nie tronkstraf uitdien of ’n boete betaal ná sy strafregtelike skuldigbevinding wat spruit uit die toesmeer van swyggeld-betalings aan ’n pornografie-aktrise nie.
read moreRight Column Content